Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 49:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het gesweer – so waar as Ek leef! – dat Bosra ’n plek sal word waarvoor mense sal skrik. Die stad sal in ’n puinhoop verander. Mense sal die plek as ’n vloek beskou en met die stad spot. Al die dorpies in die omgewing sal vir altyd verwoes lê.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 49

Kyk Jeremia 49:13 in konteks