Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 48:44 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mense wat in angs probeer wegvlug, sal in ’n vanggat val. En dié wat uit die vanggat ontsnap, sal in ’n valstrik gevang word. Ek sal sorg dat julle nie ontsnap nie,want die tyd vir julle straf het aangebreek,”sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 48

Kyk Jeremia 48:44 in konteks