Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 46:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is die Egiptiese leër.Hy spog dat hy sy walle oorstroom,soos die water van die Nyl,soos riviere bruisende waters.Hulle sê: ‘Ons sal optrek en die aarde bedek. Ons sal stede en hulle inwoners saam verwoes.’

Lees volledige hoofstuk Jeremia 46

Kyk Jeremia 46:8 in konteks