Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 45:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jeremia het ’n boodskap vir Baruk seun van Nerija gegee. Dit was in die vierde jaar wat Jojakim seun van Josia koning van Juda was. Dit was net nadat Baruk alles neergeskryf het wat Jeremia vir hom dikteer het. Hy het gesê:

Lees volledige hoofstuk Jeremia 45

Kyk Jeremia 45:1 in konteks