Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoekom maak julle My kwaad met afgode wat julle self gemaak het? En dan brand julle ook nog wierook vir ander gode, hier in Egipte waar julle kom woon het! In die proses vernietig julle julleself. Die volke van die wêreld sien julle as ’n vloek of spot met julle.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:8 in konteks