Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek gee farao Hofra, koning van Egipte, oor aan sy vyande wat hom wil doodmaak, nes Ek koning Sedekia van Juda oorgegee het aan koning Nebukadnesar van Babel, wat hom wou doodmaak.’ Dit is wat die Here sê!”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:30 in konteks