Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here, die Almagtige, die God van Israel, sê: Julle en julle vroue het mos gesê dat julle nooit sal ophou om die godin van die hemel te vereer nie. Dit is duidelik uit alles wat julle sê en doen. Hou by julle beloftes aan haar en doen wat julle gesê het julle gaan doen!

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:25 in konteks