Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here bring hierdie onheil oor julle omdat julle wierook gebrand het. Julle het ook teen die Here gesondig deur aan Hom ongehoorsaam te wees. Hy het vir julle sekere reëls en riglyne gegee waarvolgens julle moes lewe, maar julle het julle nie daaraan gesteur nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:23 in konteks