Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die vroue het bygevoeg: “Dit is so, ons het wierook vir die koningin van die hemel gebrand en drank ter wille van haar uitgegooi as ’n offer. Ons het selfs koekies gebak wat haar vorm het. Maar dink jy ons het dit gedoen sonder die medewete en hulp van ons mans?”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:19 in konteks