Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 40:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het na Gedalja toe gekom waar hy in Mispa was. Hulle was Ismael seun van Netanja, Joganan en Jonatan, seuns van Kareag, Seraja seun van Tangumet, die seuns van Efai uit Netofa en Jaäsanja uit Maäka.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 40

Kyk Jeremia 40:8 in konteks