Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 40:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jy kies om te bly, gaan dan na Gedalja seun van Agikam, die kleinseun van Safan. Hy is deur die koning van Babel as goewerneur van die dorpe in Juda aangestel. Jy kan daar by hom bly tussen die mense oor wie hy aangestel is. Maar dit is jou keuse, jy kan gaan net waar jy wil.” Nebusaradan het toe vir Jeremia kos en geld gegee. Daarna het hy hom laat gaan.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 40

Kyk Jeremia 40:5 in konteks