Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 40:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kort hierna het Joganan in die geheim met Gedalja in Mispa gaan praat. Hy het aangebied om Ismael dood te maak sonder dat iemand daarvan sal weet. Hy het gesê: “Hoekom sal ons hom toelaat om u te vermoor? As dit gebeur, sal al die Judeërs wat teruggekom het, net weer uitmekaargedryf word en die groep mense wat in Juda agtergebly het, sal tot niet gaan.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 40

Kyk Jeremia 40:15 in konteks