Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 40:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het weer vir Jeremia ’n boodskap gegee nadat Nebusaradan, hoof van die koning se lyfwagte, hom by Rama vrygelaat het. Hy het Jeremia gekry waar hy geboei gesit het tussen ’n groep gevangenes van Jerusalem en Juda wat in ballingskap op pad was na Babel.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 40

Kyk Jeremia 40:1 in konteks