Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 38:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die amptenare het toe ook na Jeremia toe gekom. Hulle wou weet hoekom die koning hom laat kom het. Maar Jeremia het geantwoord soos die koning hom beveel het om te sê. Hulle is by hom weg sonder om die waarheid uit te vind. Niemand het gehoor wat tussen die koning en Jeremia gesê is nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 38

Kyk Jeremia 38:27 in konteks