Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 38:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My amptenare kan daarvan te hore kom dat ek met jou gepraat het. Hulle sal sê: ‘Ons wil weet waaroor jy en die koning gepraat het. Wat het jy vir hom gesê? Jy moet niks vir ons wegsteek nie! As jy ons nie wil vertel nie, sal ons jou doodmaak.’

Lees volledige hoofstuk Jeremia 38

Kyk Jeremia 38:25 in konteks