Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar gaan jy op die volgende vasdag na die tempel toe en lees daar die boodskappe van die Here wat hier geskryf staan vir die volk. Lees dit sodat ook al die mense uit die verskillende dorpe in Juda dit kan hoor.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:6 in konteks