Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Baruk het die boekrol in kolomme geskryf. Elke keer as Jehudi drie of vier van hierdie kolomme voorgelees het, het die koning sy mes gebruik om dit uit die boekrol te sny. Hy het deel vir deel in die vuur gegooi. So het hy aangehou totdat hy die hele boekrol verbrand het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:23 in konteks