Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Kry ’n notaboek en skryf al die boodskappe neer wat Ek vir jou oor Israel, Juda en die ander nasies gegee het. Begin so ver terug as die tyd van koning Josia toe Ek die eerste boodskap vir jou gegee het tot dié wat Ek nou vir jou gee.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:2 in konteks