Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Baruk het hulle geantwoord: “Jeremia het vir my presies gesê wat om te skryf, woord vir woord. Ek het dit met ink op die boekrol neergeskryf.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:18 in konteks