Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat hulle alles gehoor het wat Baruk voorgelees het, het hulle bevrees na mekaar gekyk. Hulle het vir Baruk gesê: “Ons moet verseker vir die koning gaan vertel wat ons gehoor het.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:16 in konteks