Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het toe na die sekretaris se kantoor in die paleis gegaan. Al die senior amptenare was in die vertrek besig met ’n vergadering. Hulle was Elisama die staatsekretaris, Delaja seun van Semaja, Elnatan seun van Akbor, Gemarja seun van Safan, Sedekia seun van Gananja en ook nog ander van die amptenare.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:12 in konteks