Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 35:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons was nog altyd gehoorsaam aan die opdrag van Jonadab seun van Rekab, ons vader. Ons het niks gedoen wat hy ons beveel het om nie te doen nie. Ons het nog nooit wyn gedrink nie, nie ons of ons vroue, seuns of dogters nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 35

Kyk Jeremia 35:8 in konteks