Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 35:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het hulle na die tempel van die Here toe gebring. Ons het toe na ’n vertrek gegaan wat aan die seuns van Ganan seun van Jigdalja behoort het. Hy was bekend as ’n man van God. Hierdie kamer was langs die een wat die amptenare in die paleis gebruik het en reg bokant die kamer wat Maäseja seun van Sallum gebruik het. Maäseja was in beheer van die tempel se ingange.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 35

Kyk Jeremia 35:4 in konteks