Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 35:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Daarom sê die Here God, die Almagtige, die God van Israel: ‘Omdat julle nie na My wou luister nie, sal Ek al die rampe waarmee Ek gedreig het oor die mense van Juda en Jerusalem bring. Dit sal gebeur omdat julle julle nie aan My gesteur het toe Ek julle geroep het nie, en julle het My ook nie geantwoord nie.’”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 35

Kyk Jeremia 35:17 in konteks