Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 35:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar toe koning Nebukadnesar van Babel teen die land begin optrek, was ons bang vir die leërs van die Babiloniërs en die Arameërs. Ons het toe besluit om na Jerusalem toe te kom. Daarom bly ons nou in Jerusalem.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 35

Kyk Jeremia 35:11 in konteks