Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 32:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En soos die Here gesê het sal gebeur, het Ganamel na my toe gekom waar ek opgesluit was in die binnehof van die paleis. Hy het vir my gesê: “Koop my grond by Anatot, in die grondgebied van Benjamin. Volgens reg het jy die eerste opsie om dit te koop as jou besitting. Koop dit vir jouself.” Toe het ek geweet dat dit die Here was wat met my gepraat het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 32

Kyk Jeremia 32:8 in konteks