Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 32:44 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle sal die grond vir geld verkoop. Hulle sal koopkontrakte opstel, teken en voor getuies verseël. Dit sal in die grondgebied van Benjamin en ook hier in Jerusalem gebeur. Verder ook in die dorpe in Juda, in die heuwellande, in die dorpe teen die westelike hange en die dorpe van die Suidland. Ek sal sorg dat hulle omstandighede verander. Ek, die Here, sê dit!”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 32

Kyk Jeremia 32:44 in konteks