Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 32:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sedekia sal nie ontsnap nie. Die Babiloniërs sal hom vang en hom in die mag van die koning van Babel oorgee. Hulle sal van aangesig tot aangesig ontmoet en hy sal persoonlik met Sedekia praat.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 32

Kyk Jeremia 32:4 in konteks