En tog het U, die oppermagtige Here, vir my gesê om die stuk grond te koop. Ek moes selfs voor getuies ’n groot klomp geld daarvoor betaal. En dit gebeur alles terwyl die Babiloniërs op die punt staan om die stad in te neem!”