Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 30:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê: “Israel, my kneg, moenie bang of verskrik wees nie.Ek sal julle verlos uit ver plekke,en julle nageslag uit ballingskap. Israel sal terugkeer,en weer rus en vrede in hulle eie land hê. Niemand sal hulle bangmaak nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 30

Kyk Jeremia 30:10 in konteks