Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 3:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek het by Myself gedink: ‘Ek sou julle graag soos my eie kinders wou behandel! En Ek sou graag hierdie mooi land vir julle wou gee. Nie een van die nasies se grondgebied is naastenby so mooi nie.’Ek het gedink julle sou My ‘Vader’ noem en nooit weer julle rug op My draai nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 3

Kyk Jeremia 3:19 in konteks