Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 3:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê: “Wanneer daar weer baie mense in die land is, sal hulle nie meer oor die verbondsark van die Here praat nie. Trouens, dit sal nie eers in hulle gedagtes opkom nie. Hulle sal dit nie eers onthou of mis nie, wat nog te sê ’n nuwe een maak!

Lees volledige hoofstuk Jeremia 3

Kyk Jeremia 3:16 in konteks