Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 3:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gaan maar uit, kyk in die rigting van Israel en roep uit: “O, Israel, sê die Here, julle was ontrou, maar kom terug na My toe. Ek sal nie vir altyd kwaad bly nie, want Ek is genadig,sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 3

Kyk Jeremia 3:12 in konteks