Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 3:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here vra: “As ’n man van sy vrou skei en sy trou met ’n ander man, mag hy haar dan weer terugvat? Sal dit nie die land besoedel nie? Israel, jy het by baie minnaars geslaap. Tog roep Ek jou; wil jy nou terugkom na My toe?” sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 3

Kyk Jeremia 3:1 in konteks