Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 29:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dra ook julle deel by vir vrede in Babel waarheen Ek julle in ballingskap laat gaan het. Bid tot die Here sodat dit goed sal gaan met die stad waarin julle bly. As dit met Babel goed gaan, sal dit ook met julle goed gaan.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 29

Kyk Jeremia 29:7 in konteks