Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 29:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So sê die Here, die Almagtige, die God van Israel, oor Agab seun van Kolaja en Sedekia seun van Maäseja wat leuens in my Naam verkondig: Ek sal hulle aan Nebukadnesar oorgee en hy sal hulle voor julle doodmaak.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 29

Kyk Jeremia 29:21 in konteks