Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 29:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

maar hoor wat sê die Here oor die koning wat op die troon van koning Dawid sit. Hoor ook wat Hy sê oor al die mense wat in hierdie stad oorbly, wat hulle nie saam met julle na Babel weggevoer het nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 29

Kyk Jeremia 29:16 in konteks