Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 29:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So sê die Here: “Julle sal 70 jaar lank in Babel wees. Maar as die tyd verstryk het, sal Ek al die goeie beloftes begin vervul. Ek sal julle na julle land toe terugbring.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 29

Kyk Jeremia 29:10 in konteks