Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 26:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In dié tyd was daar ook ’n ander persoon wat namens die Here geprofeteer het. Sy naam was Urija seun van Semaja, afkomstig uit Kirjat-Jearim. Sy boodskappe was ook teen hierdie stad en hierdie land, soortgelyk aan Jeremia se boodskappe.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 26

Kyk Jeremia 26:20 in konteks