Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 26:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het gesê: “Dink ’n bietjie terug aan die tyd toe Miga van Moreset geprofeteer het. Dit was in die tyd toe Hiskia koning van Juda was. Hy het vir die hele volk van Juda gesê: ‘Die Here, die Almagtige, sê: Hulle sal Sion soos ’n landery omploeg en Jerusalem sal in ’n hoop bourommel verander. Die hoogte waarop die tempel staan, sal ’n woud wees.’

Lees volledige hoofstuk Jeremia 26

Kyk Jeremia 26:18 in konteks