Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 26:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het die leiers van Juda en al die mense vir die priesters en die sogenaamde profete gesê: “Hierdie man verdien nie die doodstraf nie, maar het namens die Here ons God met ons kom praat.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 26

Kyk Jeremia 26:16 in konteks