Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 24:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal ’n oog oor hulle hou en kyk dat dit met hulle goed gaan. Ek sal hulle weer na hierdie land toe laat terugkom. Ek sal hulle herstel en nie weer afbreek nie. Ek sal hulle nie ontwortel nie, maar hulle plant.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 24

Kyk Jeremia 24:6 in konteks