Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 23:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omdat dit so is, sê die Here, die God van Israel, vir hierdie leiers: “Julle het my mense soos skape uitmekaar laat spat. Julle was veronderstel om na hulle om te sien, maar julle het hulle weggedryf. Daarom sal Ek julle straf vir al die kwaad wat julle gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 23

Kyk Jeremia 23:2 in konteks