Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 23:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here, die Almagtige, sê: “Moenie luister na hierdie profete nie. Hulle boodskappeskep vals hoop by julle. Die visioene wat hulle oordra, kom nie van die Here af nie.Dit kom van hulleself af!

Lees volledige hoofstuk Jeremia 23

Kyk Jeremia 23:16 in konteks