Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 22:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As julle doen wat Ek sê, sal daar altyd iemand uit Dawid se nageslag koning in Jerusalem wees. Die konings sal in koetse en op perde deur die paleis se hekke ry, saam met hulle amptenare en onderdane.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 22

Kyk Jeremia 22:4 in konteks