Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 22:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie oor koning Josiahartseer wees omdat hy dood is nie. Moet ook nie oor hom huil nie, maar huil liewer oor koning Joahaswat uit sy land weggevat is! Want hy sal nooit weer terugkom nie. Hy sal sy geboorteland nooit weer sien nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 22

Kyk Jeremia 22:10 in konteks