Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 21:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

die Here, die God van Israel sê: ‘Op die oomblik is julle besig om buite die mure van die stad teen die koning van Babel en die Babiloniërs wat julle omsingel het, te veg. Ek gaan julle wapens onbruikbaar maak. Ek gaan julle vyand in die hartjie van die stad laat inkom.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 21

Kyk Jeremia 21:4 in konteks