Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 2:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hoe kan julle sê: ‘Dit is nie waar nie! Ons het nie beelde van Baäl aanbid nie’?Gaan kyk gerus wat julle in al julle valleie doen.Neem verantwoordelikheid vir julle doen en late! Julle tree op net soos ’n onrustige kameelkoei wat rondhardloop op soek na ’n bul.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 2

Kyk Jeremia 2:23 in konteks