Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 2:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Gaan na Jerusalem toe enskreeu dit uit sodat almal kan hoor: So sê die Here: Ek onthou nog die toewyding van jou jeug, toe julle soos ’n jong bruid waswat My liefgehad het.Julle was toe bereid om My deur die dorre woestyn te volg, deur ’n dorre woestyn.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 2

Kyk Jeremia 2:2 in konteks