Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 19:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sê vir hulle: ‘Konings van Juda en inwoners van Jerusalem, luister na die boodskap van die Here! Die Here, die Almagtige, die God van Israel, sê: Ek gaan ’n baie groot ramp oor hierdie plek laat kom. As mense daarvan hoor, sal hulle ore tuit.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 19

Kyk Jeremia 19:3 in konteks